kan ek my
kop op jou
skoot
neerlê
sal jy my
trane
wegvee
met jou
duim
moenie
weggaan nie
jou
veiligheid is my troos
sal jy my
rug vryf
vryf vir
my die seer uit
moet my
nie begaan nie
my hart
is al te seer
liefde
bly
bly die
keer
seblief
No comments:
Post a Comment